NeuroVerstaanTuis

Kontak

Stuur 'n Boodskap

Ons hoor graag van jou - of dit 'n vraag, 'n storie, of net 'n groet is

Of jy 'n vraag het oor neurodiversiteit, wil deel hoe julle gesin se reis lyk, of net wil groet — ons lees elke boodskap self. Daar's geen vraag te klein of te groot nie. Ons antwoord so gou moontlik, met dieselfde warmte en eerlikheid waarmee ons alles by NeuroVerstaan doen.

Waar kry jy my?

Landwyd aanlyn, in Afrikaans
petro@neuroverstaan.co.za

Gereelde vrae

Nee. NeuroVerstaan is 'n hulpbron vir begrip en ondersteuning — nie 'n diagnostiese instrument nie. Ons moedig altyd aan om professionele hulp te soek waar nodig.

Ouers, gesinne, opvoeders, en enigeen wat ADHD, outisme, of ander vorme van neurodiversiteit beter wil verstaan.

Elke boodskap is vir ons baie belangrik en word persoonlik gelees en beantwoord. Maar dis hier waar ek blatant eerlik gaan wees - ek is neurospicy en partykeer vlieg alledaagse verantwoordelikhede soos emails by my ore uit. Gee my asseblief 2-3 werksdae kans om boodskappe te beantwoord.

Ons winkel is binnekort beskikbaar. Vir eers is al ons inhoud gratis toeganklik.

Die NeuroKaart is tans nog in ontwikkeling. Volg ons op sosiale media om eerste te weet wanneer dit gereed is.

Share with