NeuroVerstaanTuis

drie minute, net vir jou

Hoe gaan dit regtig met jou?

Depressie bekruip mens. Dit gebeur dikwels so stadig dat jy dit eers agterkom wanneer jy al diep in die gat is, veral as jou brein anders werk. Hierdie nege vrae is ’n bekende, getoetste vraelys wat dokters wêreldwyd gebruik. Dit help jou sien of daar rooi ligte is wat jy dalk self mis.

Niks wat jy antwoord word gestoor of gestuur nie. Dit bly op jou skerm.

PHQ-9: ontwikkel deur dr. Robert L. Spitzer, dr. Janet B.W. Williams, dr. Kurt Kroenke en kollegas, met ’n opvoedkundige toelae van Pfizer Inc. Afrikaanse vertaling: NeuroVerstaan.

Share with